SportSport

Irene Seymour Netbaltoernooi bring top skole saam by Volkies

Die gewilde Irene Seymour Netbaltoernooi by Volkies is vol aksie en sportgees.

Volkies se jaarlikse Netbal-toernooi is tans aan die gang.

Die Irene Seymour toernooi het op 17 Julie afgeskop, en hou tot 19 Julie aan. Verskeie skole, insluitend, Helpmekaar College, Menlopark, Rustenburg, en Oranje meisieskool neem aan die toernooi deel.

Dag 1 het goeie netbal en nog beter gees opgelewer. Dag 2 se wedstryde het reeds begin. die skool het alle inwoners uitgenooi om die netbal saam te kom geniet en Volkies se dogters te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button