SportSport

Onoorwonne Gimmies stap nog ’n tree nader aan tuis semi-finaal

Gimmies het Eldoraigne 26-13 geklop en is nou net een punt weg van ’n tuis semi-finaal.

Gimmies het die afgelope naweek, 26-13 op tuisbodem vir Eldoraigne geklop.

Die Potchefstromers is mooi geplaas om ‘n tuis semi-finaal te kry, hulle kort net 1 punt in die volgende wedstryd om dit te verseker.

Gimmies se 1ste XV is nog onoorwonne in vanjaar se Noordvaal bowl-afdeling en is weereens groot aanspraakmakers op die titel. In die ander ouderdomsgroepe het Gimmies bestendig gevaar, met vyf uit die nege wedstryde wat hulle gewen het.

Gimmies se laaste wedstryd voor die die uitkloprondtes is weer ‘n tuisstryd teen Bergsig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button