Laerskool Mooirivier se naelloop-atleet, Owame Moloi, sowel as Laerskool Baillie Park se ster naelloper, Milla Oberholzer is op 5 Februarie se agterblad. Hul het albei puik tydens die Mooirivier Prestigeatletiekbyeenkoms presteer.
Hulle was baie in sy noppies en ook verras toe hul dit hoor!
Elke week lees iemand ander in die gemeenskap die Herald!
Kyk die videos hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



