Die 2026 Noordwes Grootskole Interhoër het vanoggend (Vrydag, 20 Februarie) op ‘n hoë noot begin met elke teenwoordigende skool wat hul beste liedjies en krete voor die beoordelaars vir die Geesbeker voorgedra het.
Vanaf 07:00-10:00 is die skole beoordeel en hulle het alles gegee met unieke verwerkings, flambojante kostuums en skoletrots wat hoog geloop het.
Kyk die video en foto’s hier: (Foto’s en video – Wouter Pienaar)
Die atlete is ook tans besig om die op die baan en veld kragte te meet met die program wat on en by tot 18:00 gaan plaasvind. Talle prestasies sal nog opgelewer word en rekords gebreek word.
Hier is so paar atletiekfoto’s:
Hier is die program vir die dag se items:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
































































































