SportSport

100 persent vir Tokkies se rugbyspanne teen Baillies

Laerskool Mooirivier het slegs 8 punte in vier A-span wedstryde teen Baillie Park afgestaan.

Laerskool Mooirivier het ‘n uitstekende dag op die rugbyveld beleef toe hul op Woensdag, 20 Mei al agt ligawedstyde teen Laerskool Bailliepark gewen het.

DIe o9A, o10A en o11A spanne het geen punte afgestaan nie. Die o13A-wedstryd was meer kop-aan-kop met Tokkies wat met 13-8 vir Baillies troef.

Mooirivier se o11A-span het vir Baillie Park met 24-0 geklop.

Hier is die volledige uitslae:

o9

  • A-Span: Mooirivier 45 – 0 Baillie Park
  • B-Span: Mooirivier 45 – 5 Baillie Park

o10

  • A-Span: Mooirivier 43 – 0 Baillie Park
  • B-Span: Geen wedstryd

o11

  • A-Span: Mooirivier 24 – 0 Baillie Park
  • B-Span: Mooirivier 36 – 5 Baillie Park

o13

  • 1stes: Mooirivier 13 – 8 Baillie Park
  • 2des: Mooirivier 38 – 12 Baillie Park
  • 3des: Mooirivier 41 – 0 Baillie Park

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button