SportSport

Ferdies gereed om teen land se bestes te skiet

Tien skuts gaan hul alles teen die bestes in die land gee en gaan beslis vir ‘n kolskoot gaan.

Ferdies se boogskuts gaan vandag vanaf 1-2 Oktober aan die SA Interskolekompetisie deelneem.

Tien skuts gaan hul alles teen die bestes in die land gee en gaan beslis vir ‘n kolskoot gaan.

Die span is:

  • Gerhard Maritz
  • Divan van der Walt
  • Angelique Stapelberg
  • Elné Jacobs
  • MJ Kruis
  • Celise Pretoius
  • Suzanne van der Merwe
  • David Knoetze
  • Rethabile Kupa
  • Carla Alberts

Gerhard Maritz en Divan van der Walt het ook in die week Noordwes se A-span, Die Impalas, verteenwoordig. Angelique Stapelberg en Elné Jacobs het die B-span (Knypkoppe) verteenwoordig.

Angelique Stapelberg en Elné Jacobs.
Gerhard Maritz en Divan van der Walt.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button