Sport

Arende en Ikeys vanaand slaags vir plek in eindstryd

Die NWU gaan vanaand weer dinge teen Ikeys vir 'n plek in die Varsitybeker eindstryd uitspook. 

Die NWU gaan vanaand weer dinge teen Ikeys vir ‘n plek in die Varsitybeker eindstryd uitspook.

“Dit is ‘n moeilike situasie om weer teen dieselfde span te speel, met net ‘n week se omdraai. Hulle kan nou bietjie meer analiseer na die wedstryd, want ons het bietjie ons kaarte gewys. Ek dink tog ons het hulle nie ontwrig soos ons beplan het nie, so ons sal daaraan werk. Hulle is ‘n baie goeie span en dit gaan nie ‘n maklike wedstryd
wees nie,” het Burger van der Westhuizen, hoofafrigter van die NWU gesê.

Die Potchefstromers het verlede week hulle Kappse opponente 30- 18 gewen. Alhoewel die Tiere van Ikeys is veral gevaarlik wanneer hulle in ‘n hoek in gedruk word. Hulle sal die druk van ‘n halfeindstryd op die Fanie liewer as aansporing gebruik. Tom Dawson Squib, hooofafrigter van Ikeys, sal ‘n paar troefkaarte speel om die oorhand oor die Arende te kry.

Dié wedstryd skop vanaand, om 19:00 op die Fanie du Toitsportgronde af. Dit kan ook regstreeks op
Supersport gekyk word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button