Sport

Klerksdorp ongelukkig in Centurion

Klerksdorp Hoërskool was baie ongelukkig, Saterdag 4 Mei, in hulle openingswedstryd van die Noordvaal, skildafdeling wat hulle teen Zwartkop met 44 - 31 verloor het.

Klerksdorp Hoërskool was baie ongelukkig, Saterdag 4 Mei, in hulle openingswedstryd van die Noordvaal, skildafdeling wat hulle teen Zwartkop met 44 – 31 verloor het.

Volgens Leon Bevan, bemarker van KHS, was daar ‘n 14 punt swaai in die middel van die tweede helfte wat die Klerksdorpers so bietjie ontwrig het.

“Ons het ‘n drie van ons eie kwart gebied af onder die pale gaan druk. Toe bring die vlagman ons terug op ons doellyn met n kaart wat hul toe onder pale druk. So 14 spelers op daai stadium en momentum aan hul kant het hul ‘n paar punte laat opstapel,” het Bevan gesê.

KHS gaan vir Lichtenburg, in die jaarlikse Classic Clash aanvat. Lichtenburg het ook in hulle eerste ligawedstryd met 23 -12 teen Wesvalia ook van Klerksdorp verloor. Albei spanne sal hard baklei om weer op die wen pad te kom.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button