Schools
-
Laerskool Witpoort, die skool waar elke kind ’n naam het
SchoolsBy dié skool mag kinders nog kinders wees en kaalvoet skool toe gaan.
-
Nuwe hoof aan die stuur van sake by Laerskool Balmoral
NewsVan Aswegen het tydelik sedert April verlede jaar as skoolhoof waargeneem nadat die vorige hoof, Hanna Buitendag, afgetree het.
-
Mariki 2022 Kuier en Koop Lekkerte op Secunda vind plaas
Local newsSpesiale gaste kan plek bespreek vir gala-aand.
-
Tuisskole-sokker sorg vir groot opwinding op Delmas
SchoolsDit was sokker van die hoogste gehalte met volop talent in beide spanne.
-
Stannies se hokkiedogters en krieketseuns speel teen buurdorpe
SchoolsLaerskool Standerton se eerste hokkiespan het onlangs kragte teen Laerskool Secunda gemeet. Die kragmeting het by Hoërskool Standerton plaasgevind. Die…
-
Hoërskool Secunda bied Noordvaal bowl-eindronde aan ná sterk vertoning in halfeind
School sportHoërskool Secunda se eerstespan skop om 12:45 teen Die Anker af.
-
Laerskole Witpoort en Rayton se hokkiedogters speel gelykop
SchoolsBeide spanne het aan die einde van hulle wedstryde gelykop geëindig.
-
Leerders van Laerskool Kruinpark op Secunda presteer by Con Spirito
SchoolsLaerskool Kruinpark op Secunda spog met verskeie leerders wat op die Con Spirito-kompetisie uitgeblink het.
-
Dellies se hokkie-bokkies presteer op Noordvaal-toernooi
SchoolsDellies se 0/16-span het algeheel derde in die Noordvaal-kompetisie geëindig en daarmee ’n brons medalje verower.
-
Art-learners at Evander High School are among Mpumalanga’s top 10 finalists
SchoolsNaledi Mlimo (Grade 12) and Amber Timothy (Grade 11) have been invited to the provincial prize-giving in Nelspruit on August…
-
Hoërskool Delmas wys top 10-presteerders vir tweede kwartaal aan
SchoolsHoërskool Delmas het hul top 10 akademiese presteerders na afloop van die Junie-eksamen bekendgemaak. Die volgende leerders het in die…
-











