News

  • Lloyd on stage a few years ago. Photo: Elsje Vermeulen.

    From front man to businessman

    News

    VANDERBIJLPARK. – After being the front man of well-known rock band Changing Face for several years, Lloyd Peltier (32) is…

  • Huldeblyke het die afgelope week ingestroom vir die oud-Vaaldriehoekse sportfotograaf, Duif du Toit (57), wat verlede Donderdag na 'n kort siekbed aan orgaanversaking gesterf het. Duif het in Vanderbijlpark grootgeword en aan die Laerskool Historia en Hoërskool Driehoek skoolgegaan voordat hy aan die destydse Potchefstroomse Universiteit gaan studeer het. Hy het aanvanklik vir The Star en Touchline Media gewerk voordat hy in 2006 by Gallo Images aangesluit het. Hy was 'n bekroonde krieketfotograaf en is ook gereeld langs rugbyvelde regoor die land aangetref. Met sy stil, nederige geaardheid was hy besonder geliefd onder mede-fotograwe en die sportgemeenskap, en is as een van Suid-Afrika se top sportfotograwe beskou. Hy word oorleef deur sy vrou Adele en seun De Villiers du Toit.

    Foto-towenaar uit Vaal sterf skielik

    News

  • da

    Midvaal bly blou

    News

    MEYERTON. – Vreugdevure het hoog gebrand in Midvaal toe die planne om ‘n metropolitaanse munisipaliteit in Sedibeng te vestig, in…

  • Kardoes Rosenbaum en haar seun, Steven, 'n paar jaar gelede nadat hulle die Midmar-myl suksesvol voltooi het.

    Kardoes wil vlieg, al kan sy nie

    News

    VANDERBIJLPARK. – Filistéa Rosenbaum (50) was al sedert haar kinderjare in die Vaaldriehoek ‘n rooimier. Terwyl haar maatjies pop gespeel…

  • Illustration Photo

    Below flood-line but structures mushroom

    News

    The arguably ‘temporary’ structures of a caravan park have apparently been allowed to mushroom unchecked around the Vaal Dam. Residents…

  • ArcelorMittal

    Vaal business thanks AMSA CEO for positive role

    News

    Government has imposed import duties on certain steel products, the last of the Brics economic bloc to protect their steelmakers…

  • Die Pretorius-gesin van Mooilande buite Vereeniging by dit wat oorgebly het in die dogters se kamer nadat ‘n brand hul woning en besittings verwoes het. Maarline, heel links, het haar ouers wakker gemaak toe die brand begin het. Langs haar is kleinsus Nadine, ma Anneline, pa Maartin met Maartin jr. en Hannes (voor). Twee barmhartige Samaritane het intussen ingetree om die gesin te help. Foto: Jannie du Plessis

    In sak en as na brand

    Entertainment

    VEREENIGING. – Skaars ‘n week nadat 18 huise in ‘n brand by Wonderfontein langs die Vaalrivier verwoes is, is ‘n…

  • Huisbrand vroegoggend – alles verwoes

    News

    VANDERBILPARK. – Nog ‘n huisbrand het Donderdag oggend 1 Oktober net voor 08:00 die huis en huisraad van ‘n twee bejaardes…

  • Missing

    What to do when a child goes missing 

    Community

      With the holiday season soon approaching and crowds increasing in various public places there is sadly an increase in…

  • For Sale

    DA to lay charges over fraudulent Emfuleni stand sales

    News

    The DA will lay criminal charges of fraud and corruption against Mr Jacob Mhlambi, owner of Siyanqoba Projects, who has…

  • Unite againts corruption goes ahead on 30 September

    Unite againts corruption goes ahead on 30 September

    Community

    Two days ahead of the first in a series of protest actions against corruption in South Africa on 30 September…

  • eskom

    Heidelberg se boere is besorg oor nuwe steenkoolmyn om Eskom te help

    Community

    Die boere van Elandsfontein  aan die suide van Heidelberg soek deurdagte planne en antwoorde van Anglo American Inyosi Coal alvorens…

Back to top button