SportSport

Valies wen Jozi Cup

Wys daar is hope kriekettalent in die Vaaldriehoek.

VEREENIGING – Die vreugdevure brand hoog nadat die Vereeniging Junior Krieketklub die naweek as die Jozi Cup se o.13-kampioen gekroon is.

Die span wat deur Wikus Botha afgerig word, het skitterende krieket gedurende die toernooi gespeel om uiteindelik die trofee omhoog te hou.

“Ek is baie trots. Wat ‘n fenomenale ervaring saam ‘n spesiale groep seuns en ouers,” het Botha na sy span se sege gesê.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button