
VANDERBIJLPARK – Amanda Dreyer, netbal-guru van die HS Driehoek, het die Gauteng o14-netbalspan met onderskeiding gelei om as die naasbeste span in die land gekroon te word.
Die SASN-All Ages Toernooi vind van 6 tot 10 Julie Hoërskool by die HS Dr E.G. Jansen in Boksburg plaas en dis hier waar haar span sy stempel afgedruk het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
