School sport
-
Ankers blink uit op Cravenweek 7’s
School sportDie Valke se o-18 Cravenweek 7's-span het verlede Dinsdag vir groot opwinding gesorg, toe hulle as die wenners van die…
-
Stoffbergers kwalifiseer vir D5 landloop
School sportDie groep leerders die van Hoërskool Stoffberg het onlangs gekwalifiseer om aan die D5-landloopkampioenskappe deel te neem.
-
Hoogste eer vir Anker leerders
School sportTydens Hoërskool Die Anker se onlangse wintersport prysuitdeling het vyf leerders die hoogste toekennings moontlik ontvang.
-
Skitter seisoen vir hokkiespan
School sportDie Hoërskool Stoffberg se o-15 hokkiespan het hierdie jaar weer ‘n skitterseisoen beleef en het, nadat hulle as Oos-Gauteng wenners…
-
Anker se sewes in top toernooi
School sportHoërskool Die Anker se sewes rugbyspan het verlede naweek die Rhino Sewes Toernooi by die Hoërskool Merensky, in Tsaneen, gewen.
-
Hy pak die bul by die horings
Local sportDie uitdagende omstandighede waarin 'n uitblinker rugbyspeler van Hoërskool die Anker grootgeword het, het nog nooit veroorsaak dat hy terug…
-
Laerskole speel goeie krieket
School sportLaerskool Die Arend het vanjaar, vir die sesde agtereenvolgende jaar, ‘n suksesvolle Super-16 krieketttoernooi aangebied.
-
Stoffberg in kwartfinaal van Beeldtrofee
School sportDie Hoërskool Stoffberg se eerste rugbyspan het die afgelope naweek deurgedring na die Beeld kwartfinaal.
-
Young golfers learn the ropes
School sportYoungsters are improving their golf game at Royal Oak Country Club.
-
Rooi is een vir die toekoms
School sportCameron Rooi (18), ‘n leerder aan Hoërskool Die Anker, is ‘n rugbyspeler met baie potensiaal.
-
Juniors verwelkom by rugby klub
School sportBrakpan Junior Rugby Klub se oefeninge is nou in volle swang, maar alle spelers wat nog belangstel om by die…
-
Valke glorie vir Stoffberg
NewsDie Hoërskool Stoffberg se o-16 rugbyspan is Saterdag as Valke kampioene gekroon, nadat hulle ‘n klipharde wedstryd teen die Hoërskool…











