Sport
-
Ligbron o. 17’s gekroon as Mpumalanga se sewes-kampioene
Local sportMet sterk verdediging en spanwerk het Ligbron se o.17’s die Mpumalanga Sewes-rugbykampioenskap op Bethal gewen.
-
Ermelo-atlete trotseer Dullstroom se bulte
Local sportDie Ermelo-klub se hardlopers het sterk vertonings gelewer by die Dullstroom Scenic Altitude 3-in-1 wedloop.
-
Tegniese uitdagings hou Ermelo-renjaers op hul tone
Local sportDie Toyota Gazoo Racing SA Ermelo Tydwedren het opwindende kompetisie en tegniese uitdagings vir bestuurders gebied.
-
Hardloop, stap en geniet die volle spektrum: Glen Aggy 2025
Local sportDie Glen Aggy Trail Run keer op 4 Oktober terug met vier afstande, natuurskoon roetes en ’n feestelike atomosfeer.
-
GALLERY – Ermelo stoeiers skitter by kampioenskap in Middelburg
SportErmelo stoeiers het gewys wat in hul steek tydens die vierde MSV-ope kampioenskap wat in Middelburg plaasgevind het.
-
Ermelo stoeiers presteer goed by Middelburg-toernooi
SportGroot opgewondenheid het reeds vroegoggend geheers toe die Pumatjie-stoeiers hul harte op die mat uitgestoei het.
-
Laerskool JJ van der Merwe bied opwindende minikrieket- en hokkiedag vir gr. 1-leerlinge
School sportDie interskool geleentheid by JJ van der Merwe het spanwerk, sportmanskap en vaardigheidsontwikkeling by jong leerlinge aangewakker.
-
Johan Victor wen tydens 250ste Kralinbergh-parkrun
Local sportKralinbergh-parkrun vier 250 wedlope met oorwinning vir Johan Victor en ’n sterk vertoning van plaaslike hardlopers.
-
Ermelo-atlete hardloop in Evander
SportAtlete van Ermelo Athletic club het aan die Evander Marathon deelgeneem.
-
GALERY – Ermelo-stoeiers skitter by Jonnie Reitz Big 5-byeenkoms
Sport'n Dag propvol aksie en harde werk het vrugte afgewerp vir die stoeiers van die Ermelo Stoeiklub.
-
Ermelo-stoeiers veg hard by Johnnie Reitz
SportDie byeenkoms het vanjaar sowat 1 008 inskrywings gehad en die dag was propvol wedstryde met meer as 1 400…
-
Liggies en Klerksdorp sê mekaar die stryd aan in Noordvaal-reeks
Local sportDie Noordvaal Beker-rugby het ná die vakansie vlam gevat, en die Liggies en Klerksdorp Hoërskool het mekaar op Ermelo uitgedaag.











