See our winners below

  • BEST ACCESSORY SHOP

    BEST ACCESSORY SHOP

    Oe-La-La Arts & Crafts

  • BEST HAIR SALON

    BEST HAIR SALON

    Salonique Hair & Beauty Studio Nelspruit

    Vir drie jaar al jóú beste haarsalon

    Salonique sê dit alreeds: Vir ons gaan dit oor uniekheid, nie net in ons salonne nie, maar ook in die werk en dienste wat ons lewer! Salonique het drie salonne, een in Mbombela en twee in Witrivier. Ons bied vir ons kliënte 20%-afslagdae en ook ons unieke Night Drives aan. Dit behels ’n heerlike aand waarop jy na ure jou hare kan laat doen: altyd hope pret, afslag en spesiale aanbiedings vir die aand. Ons is aangewys as die beste haarsalon by vanjaar se Best of Mbombela, die derde jaar dat ons hierdie toekenning ontvang. Dankie aan ons kliënte; sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

  • BEST PAMPER PLACE

    BEST PAMPER PLACE

    Bodycure

  • BEST PLACE TO BUY BEAUTY PRODUCTS

    BEST PLACE TO BUY BEAUTY PRODUCTS

    Planet Nails Sonpark

  • BEST SPECIAL EVENTS PHOTOGRAPHER

    BEST SPECIAL EVENTS PHOTOGRAPHER

    Mystical Art Photography

View more winners

Back to top button