See our winners below
-
BEST HIGH SCHOOL
Hoërskool Nelspruit
-
BEST CLOTHING FOR KIDS
Woolworths i’langa Mall
-
BEST MILKSHAKE
Milky Lane Riverside Mall
-
BEST NURSERY SCHOOL
Lekker Lag Land
Belê nou in jou kind se toekoms by Lekker Lag Land
Lekker Lag Land is ’n geregistreerde kleuterskool in Mbombela. Dit is ’n groot voorreg om die wenner van die kategorie vir die beste kleuterskool in Mbombela te wees. Lekker Lag Land streef daarna om vir elke kleuter ’n liefdevolle, huislike omgewing te bied waarin hulle hulle volle potensiaal kan bereik. Ons spog met ruim, boomryke speelareas, ’n heerlike waterarea vir die warm somersdae, lugverkoelde klasse en personeel met ’n passie en liefde vir kinders. Die daaglikse program word só beplan dat die kinders speel-speel ontwikkel en leer. Ons leuse, “speel, leer, groei”, som ons skool perfek op.
-
BEST PLACE FOR KIDS PARTIES
Mafunyane Riverside Water Park
-
BEST PRIMARY SCHOOL
Laerskool Laeveld
Die skool waar kinders nog kinders kan wees
Laerskool Laeveld waar kindwees nog saak maak! ’n Woord van dank aan ons ouers, personeel en die gemeenskap vir u ondersteuning die afgelope 40 jaar. Ons waardeer julle opreg. Sonder die ondersteuning van ons gemeenskap wat hande met ons personeel vat, sou die afgelope vier dekades eenvoudig nie dieselfde gewees het nie. A word of thanks to our parents, staff and the community for your support over the past 40 years. We truly appreciate you. Without the support from our community joining hands with our staff, the past four decades simply would not have been the same.
-
BEST PRIVATE SCHOOL
CURRO Nelspruit
-
BEST TERTIARY INSTITUTION
Unigrad College Nelspruit