Community galleriesGalleriesSchools galleriesSports galleries

Kleuterskole sportdag by Bouwer Park

Die jaarlikse kleuterskole sportdag is Donderdag gehou by Bouwer Park. Soos gewoonlik het die kleingoed wat deelgeneem het aan sokker, rugby en netbal, nie veel omgegee vir die reels nie, maar juis hierdie spontaniteit maak dat almal dit baie geniet. Lees meer in die volgende uitgawe van Barberton Times.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button