GalleriesSchools galleriesSports galleries
Jongspan speel so al wat hul kan
"Die doel van 'n mini-sportdag is om aan spelers die nodige blootstelling aan wedstryde te gee. Dit bevorder ook goeie sportmangees en kweek 'n liefde vir netbal en rugby onder die kinders"

Die sportvelde van Laerskool Lydenburg was verlede naweek ‘n miernes van bedrywigheid to 770 aspirante jong netbal- en rugbyspelers van die Laeveld saamgedrom het om die fynere kuns van die twee sporte aan te leer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
