Community galleriesGalleriesSchools galleriesSports galleries

BHS onnies sê mekaar die stryd aan

Dit was omtrent 'n uitbundige, en met tye eienaardige spul, toe die dames-en-mans-onderwysers van BHS mekaar gister die stryd aangese het op die skool se netbalbaan. Selfs die hoof, Pieter Ferreira, het deelgeneem, maar nie eens die feit dat hy homself by die manne geskaar het, kon 'n duik in die vernuftige damesspan maak nie, en het hulle lag-lag die wedstryd gewen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button