GalleriesSchools galleries
Vlammie-matrieks neem afskeid op ‘n swierige manier
Die matriek-leerlinge van Hoërskool Bergvlam het Saterdagaand vriende, familie en onderwysers verstom met hul spoggerige voorkoms tydens die matriekafskeid. Dit is by Emnotweni Arena gehou en toeskouers het matrieks toegejuig tydens hul aankoms by die Casino.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!








































































































