GalleriesSchools galleries
Dinkyland hou konsert
Kleuters van Dinkyland het Dinsdagaand 'n kostlike konsert by die Stadsteater gehou. Dié konsert was ekstra spesiaal omdat dit ook deel was van die kleuterskool se verjaardag vieringe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
