Community galleriesGalleriesSchools galleries

Kinders geniet hul gate uit by die F1 Kaskardag

Laerskool Barberton se F1 Kaskardag by Bouewer Park was soos die meeste ander jare bewolk en ‘n sagte bui motreën het elke dan en wan uitgesak. Nogtans het die koue en die nattigheid nie een van die kleingoed afgeskrik nie. Welgedaan Laerskool Barberton, julle Kaskardag was, reën of te not, iets baie besonders.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button