Community galleriesGalleriesSchools galleries

SAVF Kleutervriend betower die gehoor

Op Saterdagoggend het die kleingoed van SAVF Kleutervriend die gehoor behoorlik op die punte van hul stoele gehad om televisie te kyk toe hulle MultiChoice tot in die saal van Laerskool Barberton gebring het. Voorwaar 'n besonderse konsert en die personeel verdien defnitief 'n pluimpie vir al hul harde werk en geduld!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button