Community galleriesGalleriesSchools galleries
KANSA Shavathon by BHS / Fotos: Vanessa Bahlmann
Die jaar het die KANSA Shavathon by BHS vir groot pret en plesier gesorg. Selfs die hoof, Pieter Ferreira, asook die onderwysers het deelgeneem om van die dag 'n sukses te maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!













































































