GalleriesSchools galleries
Robbies vaar vir 60ste verjaarsdag met vlotte die strate in
Vandag vier Hoërskool Rob Ferreira behoorlik fees en het leerlinge en onderwysers vanoggend die strate van Witrivier ingevaar met ses vlotte wat die verskillende dekades sedert die skool se ontstaan uitbeeld. Daar is musiek gespeel, gedreun-sing, Haas Dans het met besighede en toeskouers vanuit sy TV gesels en Elvis het lang die pad gedans.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
