Community galleriesGalleriesSchools galleries

Bergland-leerders bederf hul oumas en oupas

Oupas en oumas van Laerskool Bergland was Vrydag behoorlik in vervoering toe dié skool 'n musiekfees wat deur die leerlinge opgevoer is, aangebied het.

Oupas en oumas van Laerskool Bergland was Vrydag behoorlik in vervoering toe dié skool ‘n musiekfees wat deur die leerlinge opgevoer is, aangebied het.

Volgens die skool was die doel om dankie te sê vir wat hulle alles vir hul kleinkinders doen en beteken. Sommige van die gaste het van sover as Pretoria en Johannesburg gekom om dié spesiale dag saam te kom geniet.

Bergland het al die besoekers sowel as die kinders hartlik vir al hul moeite bedank.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button