Deelnemende laerskole was Malelane, Burgersfort, Graskop, Komatipoort, Numbi en Steelpoort. Laerskool Malelane, gasheer van die Panorama Interlaer, het n pragbyeenkoms georganiseer.
Laerskool Malelane het Vrydag op hul tuisbeld vir die 16de agterteenvolgende jaar die Panorama Interlaer gewen en atlete het nie minder nie as 12 uit die 17 trofee verower.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!






