Community galleriesGalleries

Kruis = liefde-optog versprei boodskap van hoop

Meer as 100 inwoners het Saterdag die strate ingevaar vir 'n spesiale optog onder die vaandel van Zera Kinderbediening en Gateway Gemeenskapskerk. Daar is paaseiers uitgedeel en 'n boodskap van hoop en vrede versprei.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button