GalleriesSchools galleries

Laerskool se leerlinge wen groot met lootjies

Laerskool Origstad het onlangs 'n kompetisie van stapel gestuur waartydens looitjies verkoop is. Hierdie is 'n jarlikse geldinsamelingsprojek ten bate van die skool. Die eerste plek het aan Gys Helm gegaan wat 'n jagnaweek by Graham Hunting Safaris gewen het. Die tweede plek is deur Sonja du Plessis wat 'n naweek by Forever Resorts Badplaas gewen het, opgeraap, Cor Cross was die derdeprys wenner wat ook 'n naweek by Forever Resort Blyde Canyon ingepalm het. Die seun wat die meeste boekies verkoop het was Dorey Burger en die dogters was twee sussies wat gelyk was, Yone en Ni-Nha Beetge.

 

 

IMG_9258 IMG_9259 IMG_9261 IMG_9264 IMG_9266

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button