GalleriesSchools galleries
Burgersfort kultuurfees sorg vir groot vermaak
Ons land is ryk aan kultuur, en ons kinders leef dit uit.
BURGERSFORT – Laerskool Burgersfort se kultuurfees was ryk aan Suid-Afrikaanse kultuur. Die fees, wat verlede week gehou is, is ‘n jaarlikse instelling met die doel om kinders aan te moedig om hulle talente te ontwikkel. Leerlinge van gr. 1 tot -7 het elkeen aan kooroptredes, voordrag van gedigte en opvoerings deelgeneem.
Die kinders het met groot glimlagte die verhoog opgestap en met ywer hul items gelewer. Die ouers het aan Steelburger/Lydenburg Nuus vertel dat hulle verbaas was dat daar soveel talent in daardie klein lyfies wegkruip.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!









