GalleriesVideos

Witwarm Snotkop-video kry 70 000 kyke in minder as ‘n week

Snotkop se musiekvideo 'Hoe Lykit' wat verlede week op Youtube verskyn het, het die kykers behoorlik aan die gons.

Met ‘n hele paar goed bedeelde somerlywe in die video het die gesprekke op die video gou opgewarm. Maar kyk is daar gekyk en tans het die video al oor die 73 000 kyke gekry en pronk tans op YouTube se lys van gewildste videos.

Kyk maar self die video en lees gerus van die kommentaar onderaan:

• Does anyone know this woman’s name? Because she’s just made me believe that there’s a Heaven. – “
• Is it weird I hardly speak Afrikaans but still love its music? – Ross Wassenaar
• Graet musiek film Suid Afrika kort n bietjie humour… Hou so aan – james bothma
• Ek lief die song.. ek is seker mense gaan kapsie maak…Maar dit bring nuwe lewe in afrikaans Thanks Snotkop!! – Stephanie Rossouw
• sy moet vir my n cup cake bak – The Gamers Boss henricool19 awe
• Hoe mis ek nou tou spring as n kind :) – Ralph Barnard

Volg die skakel vir nog mooi videos:

Low Video Button

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button