GalleriesSchools galleries

Waterval CVO reis deur die land

'n Reis deir die land vir die wat platsak is.

Die Waterval CVO-skool het die gehoor weer betower met hul jaarlikse konsert. Die tema was Ons wonderlike land Suid-Afrika. Leerlinge het die konsertgangers van een provinsie na die volgende geneem en die kultuur van elk laat beleef. Daar is by Durban, Loftus Versveldt in Pretoria, in die Laeveld en selfs by Drie Susters in die Kaap gestop. Die kinders het dit gate uit geniet en kan nie wag vir volgende jaar se konsert nie.

 

20161104_191957 20161104_195524 20161104_195654 20161104_195800 20161104_195938 20161104_200238 IMG_7020 IMG_7031 IMG_7035

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Bridget Mpande

Bridget Mpande is the editor assistant for Mpumalanga News and Lowvelder Express. She joined Lowveld Media in 2014 and covers several beats in the newsroom. She is a mentor and believes there is no community newspaper without the community.
Back to top button