GalleriesSports galleries

Atlete laat Saterdag weer rekords spat tydens Lanies se vriendskaplike byeenkoms

Deelnemers van Laerskool Lydenburg, Curro Nelspruit, Komatipoort Akademie en Laerskool Malelane het Saterdag tydens die Lanies se vriendskaplike byeenkoms 'n hele klomp rekords verbeter. Dit het atlete die geleentheid gegee om hul vaardighede teen ander skole te meet en nog 'n bietjie te slyp voor die sub-distrikte en provinsiale byeenkomste.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button