GalleriesSports galleries
Malelane Rugbyklub se jaarlikse rugbynaweek weer eens ‘n fees
Spanne van regoor die land het Vrydag en Saterdag aan Malelane Rugbyklub se jaarlikse vriendskaplike toernooi deelgeneem. Die liefde vir die sport was duidelik sigbaar in die spelers en skeidregters se gedrag. Die kompetisie op die veld was straf, maar goeie sportmangees is oor die algemeen gehandhaaf en spelers het langs die veld lekker saamgekuier.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




































