GalleriesSports galleries
Komaties begin die sportjaar met geesdrif en hope spangees
Vrydagoggend het Komatipoort Akademie se leerlinge in vrolike kleure en interessante uitrustings in die verskillende items van die jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Top atlete in items het medaljes ontvang en die dag se beste presteerders het trofees verwerf.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
