AdvertorialBusinessNews
Nadine vier 25 jaar in musiekbedryf met die Laeveld
Nadine tree by die Ingwenyama Conference and Sports Resort op Vrydag, 8 Oktober, om 19:00 op.

Ná 25 jaar in die musiekbedryf bring Nadine haar grootste treffers in ‘n gesellige akoestiese verwerking.
Lesers staan ‘n kans om twee kaartjies na Nadine se optrede en ‘n heerlike peuselbord vir twee te wen.
Skryf hier in om te wen:
Dis nog nie te laat om kaartjies te koop nie. Om jou plek te bespreek, kontak Sherley Richards by 013 750 7000 of 079 284 0359. Jy kan ook ‘n e-pos na sherley@ingwenyama.co.za stuur.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
