Local newsNews

Skool spring, hardloop, sing na hartelus by interhuis

Hoërskool Lydenburg het op Dinsdag 18 Januarie sy jaarlikse interhuis gehou.

Die hoof, Michael van der Merwe, was eers bekommerd die reën sou die dag se planne belemmer.

Niks kon egter die atlete se “padlangs”- gees, soos die skool se leuse lui, demp nie. Die dag vol sport, pret en gees het op ’n goeie noot geëindig. Die interhuis het bepaal watter atlete op Saterdag 26 Februarie aan die Laeveldse vriendskaplike interhoër in Mbombela sou deelneem.

Lees ook: Sewentig jaar van getroude lewe gevier

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button