Local newsNewsNews

Vlooimark nou reeds in volle swang

Die maandelikse vlooimark by die Henk van Rooyen Park het op Saterdag 26 Februarie plaasgevind waartydens besoekers die plaaslike verkopers se kreatiewe uitstallings kon geniet het.

Met meer as 20 stalletjies by die park, was alles van kos tot kuns vir die nuuskierige besoekers en inwoners beskikbaar.

Johan Lern en Ann Whiteman.

Die vlooimark is ‘n byeenkoms waar plaaslike inwoners en mense van ander klein dorpies oor die Laeveld ‘n ekstra inkomste kan verdien deur allerlei goedere te verkoop.

Loveness Dube en haar tuisgemaakte kuns en klere. Foto’s: Bartlo Nel

“Ons het weer ons gewone ondersteuners gehad en die koffiewinkel het die besoekers met nuwe disse op die spyskaart verras. Ons sien uit na heelwat meer ondersteuners wat ‘n draai by die volgende mark gaan kom maak,” het die parkbestuurder, Jay Jay Jansen, gesê.

LEES OOK: Lydenburg se dirigent beste vir die dag by interhoer

Sandra Miller Dill-Franzen.
Theo en Marie Schutte.
Michelle Kotze, Rosemary Muldoon en Noeline Nicholls van die Marlothpark se ereveldwagters.

Do you have more information about the story?

Please send us an email to editorial@lowvelder.co.za.

For free breaking and community news, visit Lowvelder’s website: Lowvelder

For more news and interesting articles, like Lowvelder on Facebook, follow us on Twitter or Instagram 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button