Local newsNews

Bietjie-bietjie-Bos gaan klassiek

Klassieke klanke was aan die orde van die aand by Christie’s at 32 on Russell gisteraand met Zanta Hofmeyr en meer.

Die violis, Zanta Hofmeyr, die Nocoré Ensemble en die Hoërskool Nelspruit Bel Canto Meisieskoor het Saterdagaand gesorg vir so ’n bietjie afwisseling van dit wat die Bietjie-bietjie-Bos-feesterrein bied.
Christie’s at 32 on Russell het oorgeloop van musikale talent en die waardering onder die gehoor was tasbaar.

LEES OOK: Vriende met tradisies, vrae en verwyte in dié toneelstuk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button