TA017559
KENNISGEWING VAN GROND ONTWIKKELINGSAANSOEK INGEVOLGE DIE MBOMBELA RUIMTELIKE BEPLANNING EN GRONDGEBRUIKS BESTUUR BYWET
Ons, Umsebe Development Planners BK het die volgende aansoeke om grond ontwikkeling ingedien ingevolge die Mbombela Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur Bywet, 2019:
`AM/26/00453 en CO/26/00014 ingevolge Artikels 58 en 69 vir die hersonering en konsolidasie van Erf 115 & 116, Hazyview-Vakansiedorp, gele te
25 2`9.70″S, 31 8`23.38″E in Tarentaallaan, om die ontwikkeling van sport- en ontspanningsfasiliteite toe te laat.
`AM/26/00435 en SD/26/00015 ingevolge Artikels 58 en 63 vir die onderverdeling en hersonering van Gedeelte 118 van die plaas, Hilltop 458 JT, gele te 2533`37.07″S, 3057`26.27″E, om twee eiendomme vir landelike bewoning te skep.
Afskrifte van die aansoeke en stawende dokumentasie is verkrygbaar gedurende normale kantoor ure by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, Kantoor 205, Burgersentrum, 1 Nelstraat, Mbombela, 1201 kontak nommer: 013 759 2185.
Geskrewe kommentaar of besware tesame met die redes vir beswaar moet ingedien word in die voorgeskrewe formaat aan: Die Munisipale Bestuurder, Posbus 45, Mbombela, 1200 of by die Registrasie afdeling van Rekords, Eerste verdieping, Burgersentrum, 1 Nelstraat, Mbombela; of gefaks word na 013-759-2070; of e-pos aan: registry@mbombela.gov.za nie later as 2 November 2026 nie.
Die kommentaar vir besware vorm is beskikbaar by die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur, by die bogemelde adres of op die Munisipaliteit se webwerf (www.mbombela.gov.za).
Enige persoon wat nie kan lees of skryf nie mag met enige personeellid van die Kantoor van die Senior Bestuurder Grondgebruiksbestuur Afdeling, gedurende kantoor ure raadpleeg en bystand sal aan sodanige persoon verleen word om die beswaar of kommentaar saam te stel.
Aansoeker se Kontakbesonderhede:
Naam: Umsebe Development Planners BK
Fisiese Adres: Ehmkestraat 39, Nelspruit, 1200
Telefoon Nommer:
013-752-4710
E- posadres: lerina@umsebe.co.za
Reference Number: TA017559