EntertainmentLifestyle

Laevelder aan Jack Parow: “Is jy al ooit gearresteer?”

Laevelder se hofverslaggewer het lekker met Parow gesels - oor alles.

MBOMBELA – Jack Parow was onlangs in die Laeveld vir ‘n vertoning by Emnotweni.  Ons hofverslaggewer het hom vasgevat en met ‘n paar vrae gekonfronteer.  Hy het openlik gesels.

Volgens Parow is vliegkaartjies tussen Kaapstad en Mbombela heeltemal te duur, maar Laevelders maak die besoek vir hom keer op keer die moeite werd.

“Ek love altyd ‘n stukkie Nelspruit,” sê hy.

Kliek op die video en/of die skakel vir meer:

Lees oor sy optrede by Emnotweni.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Lowvelder in Google News and Top Stories.

Back to top button