News

  • Vrou rondgestamp in huis

    News

    'n Middeljarige vrou moes magteloos toekyk hoe rowers 'n deur oopskop en haar oorval.

  • ’n Pa onthou…

    News

    “Ek weet hy’s nou weer tuis,” sê Louis Broodryk Vrydag in ’n hartroerende onderhoud oor die moord van sy “grootman”…

  • Sein-skelms ‘n SSK-pes

    News

    Die Observer het onlangs berig oor Nando's wat kostes aangegaan het om waarskuwingsborde te maak wat kliënte waarsku om seker…

  • Opvolg: Wat wag in Zim tronk?

    News

    Tronkstraf is een ding, maar tronkstraf in Zimbabwe is iets heeltemal anders.

  • Vat pa op ’n rit vir Vadersdag

    News

    Dis Sondag Vadersdag. En as jy soos talle ander nog net nie tyd gekry het om aan iets spesiaals te…

  • VIDEO: Dit was rof en lekker

    News

    Daar was helikopters, valskermspringers, dansers, baie bier, baie skape (op die spit), rammetjies (op die rugbyveld), duisende mense en twee…

  • Een klippie, groot rippels

    News

    Twee plaaslike vroue, Lydia du Preez en René de Villiers, het een klein klippie in die see van onsekerheid gegooi…

  • Chanté verloor kankerstryd

    News

    As die hartseer haar wil oorweldig omdat haar negejarige dogtertjie Sondag aan breinkanker gesterf het, is dat haar kind se…

  • Spesiale aanbod vir ons lesers

    News

    Om met die roep van ’n visarend wakker te word, is maar een van die voorregte wat besoekers geniet wat…

  • Dwelmkinkel in meenthuismoord

    News

    Mnr. Louis Broodryk het verlede week die eerste maal sy stilswye verbreek oor die grusame moord van sy seun, Werner…

  • Toks help met tokse

    News

    Daar is by ons huis ingebreek en die buit is in ’n toksak met nuwe tokse verwyder.Ons is bitter trotse…

  • Wen ’n naweek by Izinkwe

    News

    ’n Observer leser staan die kans om ’n naweek by Izinkwe Lodge te wen.

Back to top button