News
-
Parys kraai koning in Drie Nasie-baanstryd
Local newsBaie geluk aan hierdie rolbalspelers wat uitgeblink het vir hul onderskeie klubs.
-
200 Pare voete tooi landgoed met neonkleure en liggies
Local newsDie aand is met groot entoesiasme deur die gemeenskap ondersteun en het heelwat gesinne en families aan die pretstap/draf deelgeneem.
-
Verkeersdepartement sal munisipale inkomste versterk
Local newsSigbaar en op die pad om wet en orde te handhaaf
-
‘Medals a symbol of hope’
Local newsThe medal parade was held during Women's Month celebrating women in the SAPS in the Free State for their commitment…
-
Mense daagliks gevang, groot verliese met aanlynslenters en kuberbedrog
Local newsOppas vir iets wat té goed klink om waar te wees
-
Styging in dialise-pasiënte: Ongesonde lewenstyl, hoë bloeddruk en diabetes dra by
Local newsData wys dat die gemiddelde ouderdom van pasiënte op dialise 57 jaar is, en vir nieroorplantings 47 jaar – ’n…
-
-
Parys-leerders blink uit met resensies by kultuurfees
Local newsAlbei dogters is na die distriksronde genooi na die prestige geleentheid in Bloemfontein.
-
Leerders wys hul wetenskaptalent
Local newsHoërskool Parys se leerders behaal spog resultate by Sasol Wetenskap Olimpiade.
-
Liggaam op plaas gekry: Borgaansoek môre hervat
Local newsDie bejaarde man wat onder meer klagte van moord in die gesig staar, is steeds in aanhouding.
-
-
Kom beleef die Koepel se Camino-bekoring
Local newsDie Vredefort Koepel wêrelderfenisgebied het 'n unieke habitatverskeidenheid en bied die bergagtige gebied 'n besondere stapervaring.











