Top stories
-
Brandbestrydingsopleiding versterk reaksievermoë
Local newsMet die opleiding word 'n netwerk gebou van opgeleide individue wat vinnig en doeltreffend op brande in hul eie gemeenskappe…
-
Dwelmverslawing: Kinders moenie hierdeur geraak word nie
Local newsDie bewusmakingsveldtog vir die groter Parys-gemeenskap sal van 29 Mei tot 1 Junie gehou word, sê Petunia.
-
Department gives update on controlled water releases
Local newsAs more rain is forecasted in the Upper Vaal Catchment, the Department continues to monitor and manage dam levels
-
Hier’s groot water op pad
Local newsDie watervlak van die Vaalrivier by Parys sal na verwagting nog aansienlik styg oor die volgende 24 uur namate die…
-
Safety and flood warning
Local newsResidents in the affected areas in Klerksdorp/Stilfontein area must please take note of this notice
-
Waterwerke kontrakteur die trekpas gegee
Local news'n Nuwe kontrakteur moet nou aangestel word in terme van noodverkrygingsregulasies vervat in munisipale wetgewing.
-
Waarskuwing: Talle paaie , brûe onder water
Local newsMotoriste gewaarsku om spoed te verminder en te hou by volgafstande. Slaan ag op waarskuwings waar van alternatiewe roetes gebruik…
-
Baie water, en nog kom
Local news‘n Vierde heksluis is vanoggend om 10:00 by Vaaldam oopgemaak met ‘n vyfde heksluis wat ook later vanmiddag om 16:00…
-
Reuse skenking vir kragprojek by Monument
Local news'n Sonkragstelsel vir die monument sal sowat R7 miljoen kos en is die Gee ons krag-projek geloods om fondse hiervoor…
-
-
Versigtig op dié roetes
Local newsMet die swaar reën is daar water oor verskeie paaie en groot en gevaarlike slaggate moeilik sigbaar.
-
Meneer Piet het diep spore in baie harte getrap
Local newsSy dood laat 'n groot leemte in die gemeenskap van Parys maar ook in die onderwys.











