Sport

  • Die Luiperds se Henko Marais is onder die spervuur terwyl hy hierdie twee Griekwas probeer stuit in verlede Vrydagaand se Curriebeker Kwalifiserende stryd wat op Olënpark plaasgevind het. Die Luiperds het met 37-17 gewen. Foto: Mario van de Wall.

    Luiperds moet nou eersteliga titel verdedig

    Sport

    Die Luiperds het Vrydagaand goed vertoon teen ‘n Griekwas span wat baie ver van volsterkte was. Die Luiperds wen 37-17…

  • Hier moet dié Luiperds 'n lorrie se band vervag - 'n maklike taak gewis nie!

    Luiperds hou ”Amazing Race”

    Sport

    Die Luiperds rugbyspan het Vrydagmiddag ‘n goeie spanbousessie gehad waar hulle die dorp mooi fyngekam het in hulle eie “Amazing…

  • JD Froneman op pad na die drielyn lyn toe.

    Foto’s: Gimmies se jonges vat o.14 NW-trofee

    Photo Galleries

    Daar is groot hoop vir Gimmies se rugbytoekoms nadat hulle jong o.14A-span as Noordweswenners bekroon is met ‘n hardwerkende 19-15…

  • Corné Rust vang 'n lynstaangooi in Volkies se wedstryd om die Jacob Wilkens-trofee teen Lichtenburg,

    Volkies se Beeldtrofeepad begin teen Oos-Moot

    Sport

    Volkskool se eerste rugbyspan het slegs ‘n week gehad om oor hulle 42-36 nederlaag teen Hoërskool Lichtenburg in die Noordwesfinaal…

  • Johann Grobler en Jo-Ané van Dyk het NWU Pukke trots gemaak met hulle silwermedaljes by die 0.20 IAAF Wêreldkampioenskappein Pole.

    Pukke se silwer spiesgooihelde

    Sport

    Dubbele vreugde het in die legendariese Potchefstroomse spiesgooiafrigter, Terseus Liebenberg, se hart geheers toe twee van sy jong Pukke-atlete albei…

  • Foto’s: Gesoute afrigtingspaar lei Volkies na Noordwes-titel

    Photo Galleries

    Dit was die perfekte afskeidsgeskenk vir Daan Seymore toe sy o.16 Volkiespan Saterdag met ‘n 27-12 oorwinning teen Potch Gimnasium…

  • Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het 'n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte Super 12-kompetisie en die Noordwesliga gewen. Dié span speel hierdie naweek op Stellenbosch teen die beste Suid-Afrikaanse spanne landwyd.

    Wen is in dié Tokkies se woordeskat

    Sport

    Laerskool Mooirivier se o.13A-netbalspan het ‘n uitmuntende netbalseisoen sover beleef. Die span het die gedugte Super 12-kompetisie en die Noordwesliga…

  • Noordwes Krieket hou produktiewe dinkskrum

    Sport

    Klubvoorsitters, klubkapteins, afrigters, skeidsregters, raadslede en administrateurs het die afgelope naweek Noordwes Krieket se jaarlikse dinkskrum by Senwes Park, Potchefstroom…

  • Hat-trick of the Week: Olympic fever draws near

    Sport

    1. Skolesportbyeenkomste se voordele strek ver Hoër Volkskool Potchefstroom het hierdie afgelope naweek twee groot sportbyeenkomste naamlik die Coke Netbaltoernooi…

  • Terseus Liebenberg, die beroemde spiesgooiafrigter gaan in Augustus by sy derde Olimpiese Spele betrokke wees,

    Olimpiese driekuns vir “Meneer Atletiek”

    Sport

    Eers was dit die skouspelagtige presiesheid van Beijing in 2008, toe die uitmuntende uitvoering van Londen in 2012 en nou…

  • Kristen "Nooi" Louw.

    Louw takes national XCO crown

    Sport

    Hoër Volkskool Potchefstroom’s Kristen “Nooi” Louw (Kargo Pro MTB Team) has once again proved her credentials with her crowning as…

  • Hennie Aucamp is kookwater in wedvlug vanaf Prieska!

    Sport

    Die voorsitter van die Westelike Posduifunie, Hennie Aucamp, het welverdiend in week agt sy eerste wen van die seisoen gevlieg…

Back to top button