Top stories
-
Potch se landloopatlete kook in versengende hitte
Local newsPotch se landloopatlete het die afgelope Saterdag, 2 September stof opgeskop tydens die ACNW Noordwes Landloopkampioenskappe by die NWU Joolplaas.
-
Baillies se o.11 tennisspanne lig trofees
SportBeide Laerskool Baillie Park se o.11 tennis seuns-en dogtersspanne het die afgelope naweek (1-3 September) die Buffelspoort Skole Tennis-toernooi verower.…
-
NWU val vas teen Tukkies
SportVir die eerste keer vanjaar het die NWU se Varsity Netbalspan aan die verloorkant geëindig nadat hulle met 67-52 teen…
-
Video: Edwin bestuur weer na motorongeluk
Local newsDie inspirerende verhaal van die oud-Gimmie, Edwin Nelson, het nog ‘n belangrike hoofstuk bereik toe hy verlede maand vir die…
-
Plumpie vir polisielede wat die ekstra myl loop
Local newsDrie bedrewe polisielede het die afgelope Sondag, 3 September getroue diens aan ‘n Potchefstromer en sy gesin bewys toe sy…
-
Gedeelte van Promosapad gesluit na ongeluk
Local newsDie bestuurder van die voertuig het geringe beserings opgedoen.
-
Gimmies en Volkies plant nog bome om Eikelaning te red
Local newsPotchefstroom Gimnasium en Hoër Volkskool Potchefstroom het op Lentedag (Vrydag, 1 September) hande gevat om as deel van die Potchefstroom…
-
Television topples over killing toddler at Day Care
Local newsA two-year-old boy tragically passed away on Tuesday, 29 August when a television fell on him at a Day Care…
-
Maak ‘n verskil en word deel van PAWS se pleegsorgprogram
Local newsDie fokus van die pleegsorg program is om hulp van die gemeenskap te gebruik wanneer daar baba hondjies of katjies…
-
Uit Piet se Pen: De tjaarts of de laait brigyd
BlogsHy kom staan so ‘n entjie van my af, maak ‘n effense buiging en sê: "Môre Meneer, askies Goot moerning…
-
Braaf die Boerboel besoek skole in Potch en Ventersdorp
Local newsBraaf het verlede maand skole oraloor Noordwes verskeie skole en kleuterskole besoek, naamlik CVO Skool Ventersdorp en Ventersdorp Gekombineerde Skool,…
-
Joshua na die Reën verfilm nuwe musiekvideo in Potch
Local newsDie bekende sanger, musikant en liedjieskrywer, Joshua na die Reën (JNDR) het op Maandag, 28 Augustus, ‘n splinternuwe musiekvideo in…











