Top stories
-
Future Stars Academy hosts superb junior soccer tournament
Sport“We had a fantastic day of soccer and a great turnout. The spectators also turned out in good support of…
-
Gimmies se langasems wys staal
SportGimmies se landloopatlete het by die eerste ACNW landloopliga vanjaar hul goed van hul taak gekwyt. Hierdie byeenkoms het by…
-
ATKV AbbAsorg maak verskil na vullisstorting
News"Met die heining glo ons dat die kinders veilig is en ons spreek die hoop uit dat die gemeenskap hierdie…
-
Nael-en velsorg op jou vingerpunte
News“My kliënte moet rustig wees en daardie individuele aandag geniet. Mense is my hart se punt en kliënte moet voel…
-
Rysmierbult-pad steeds versper weens betogings
NewsVolgens NW polisiewoordvoerder, kol. Adele Myburgh, is die pad steeds toe, maar dat die betogings vreedsaam is en geen skade…
-
Liebenberg aangewys as SA se beste afrigter sedert hertoelating
SportIn die onlangse 2021-2022 SA Atletiekjaarboek, ‘n publikasie van die SA Atletiekstatistici (SAAS), is Liebenberg as die Voorste Afrigter van…
-
Grondboontjie-terapie kan dogtertjie se lewe verander
NewsDr. Staats het Siënna Vrydag, 3 Junie by Mooimed Hospitaal met ‘n sewe uur lange orale immunoterapiesessie behandel waar sy…
-
Electricity tariff increase a major concern
NewsWinter peak time (June to August) equates to an 146 per cent increase when compared to peak times between September…
-
Seuntjie met hartkondisie veg na Covid-19 en beroerte
NewsWeens sy hartkondisie, waar hy met ‘n klein gaatjie in sy hart gebore is, was Covid-19 lewensgevaarlik. Dit is juis…
-
Baillies val vas teen Saamtrek
SportLaerskool Bailliepark het gister (7 Junie) in die Luiperds Laerskole halfeindrondte teen 'n goed ge-oliede Saamtrek masjien vasgeval.
-
NW Kinderkoor bied opwindende piekniekkonsert aan
NewsDie Noordwes Kinderkoor, onder leiding van Kobus Venter, sal optree saam met talentvolle soliste van die NWU-Pukkoor.
-
“Ek het niks om weg te steek nie” sê eienaar oor dagsorgherrie
News'n Herrie het ontstaan nadat 'n kind by 'n dagsorg in Potchefstroom glo deur een van die helpers geslaan is.










