Sport
-
Gimmies se Verster skitter in landloop
SportDanielle Verster van Gimmies het die puik prestasie behaal deurdat sy die 1ste plek tydens die Noordvaal-landloopkampioenskappe vir o.15-dogters verower…
-
Volkies se o.15 A’s behaal goeie oorwinning teen Gimmies
SportSaterdag was die groot derby-krieketwedstryd tussen Volkies en Gimmies se o.15A-spanne. Gimmies wen ‘n belangrike loot en kolf eerste op…
-
NWU en Maties sal in ‘n titaniese netbalgeveg Sondag wees
SportDie NWU het vanjaar die puntesluise behoorlik oopgedraai in die 2018 Varsity Netbaltoernooi met 345 punte wat hulle tot dusver…
-
-
Korean Martial arts excellence in Potchefstroom at national champs
SportThe 2018 South African Korean Martial Arts Association (Sakmaa) National Championships took place at the Madiba Hall from 25–26 August…
-
Harde wedvlug vir duiwe vanaf Aberdeen
SportBy PPK het die ou skoolhoof Faan de Beer sy wenresep reggekry en die ope 1 wedvlug vanaf Aberdeen gewen.…
-
Volkies klop Gimmies in nog ‘n riller
SportNa wat soos ’n gemaklike oorwinning vir Hoër Volkskool Potchefstroom se eerste krieketspan gelyk het, het Saterdag 1 September egter…
-
Bergfiets se bestes maak naam in Spurreeks
SportPotchefstroom Gimnasium se bergfietsryers het tydens die afgelope Noordwes Spur Skole Bergfietsreeks gewys dat hulle vinniger as die res kan…
-
Luiperds soek na derde agtereenvolgende wen teen OP
SportDie Luiperds het vanjaar se Curriebeker Eerstedivisie met mening begin en is steeds onoorwonne na hulle 36-12 sege teen Boland…
-
Plaaslike atlete gereed vir SA landloopkampioenskappe
SportDie Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe vind hierdie Saterdag, 8 September in Port Elizabeth plaas en die plaaslike atlete van Atletiek Sentraal Noordwes…
-
Boys High hosts well received 18th Heritage Cricket Festival
SportThe 2018 Heritage Cricket Festival was once again one for the books with 18 schools taking part in this cricket…
-
Gimmies se muurbalster skitter by Afrika muurbaltoernooi
SportElske Garbers van Gimmies was die wenner van die o.15 African Open-muurbaltoernooi in Kaapstad wat vanaf 10-12 Augustus plaasgevind het.











