Sport

  • Great Brick Run trek talle atlete

    Photo Galleries

    Atlete van Potchefstroom, die groter Noordwes Provinsie en internasionale lande soos Swede, het hulle drafvernuf tydens die bekende Berts Bricks…

  • Diederik Oberholzer is in November verlede jaar vir die Springbok Sewes Akademiespan gekies en het met durf en daad die nommer 10 trui in hulle toernooi in Dubai gedra.

    Hierdie Luiperd is pure blits in groen trui

    Sport

    Rugbykenners kan maar gerus vir Pukke en die Luiperds Sewes-speler, Diederik Oberholzer met ‘n fyn oog dophou. Dié plaaslike rugbyspeler…

  • Louis van Schalkwyk. Foto: Andries van Schalkwyk.

    Volkie matriek moker dubbelhondertal

    Sport

    Volkskool se uitblinker krieketspeler en matriekleerder, Louis van Schalkwyk het weer eens bewys dat hy nie net op skolevlak die…

  • Dragons endure bittersweet weekend at Senwes Park

    Photo Galleries

    North West Dragons had a bittersweet weekend of cricketing results this past weekend when they took on Boland in a…

  • Gimmies gee Merensky pakslae op die krieketveld

    Sport

    Potchefstroom Gimnasium se eerste krieketspan het die afgelope naweek hul veldtog in die Finsbury-reeks op ‘n baie hoë noot op…

  • Pieter Grimbeek en Coenie Schoonhoven.

    Grimbeek wen Broken Pot IPS-kompetisie

    Sport

    Aksie op die Potchefstroom Buiteklub se gholfbaan het oor die Kersseisoen nooit gestop nie en met almal terug vanaf vakansie,…

  • Tweestryd: Potchefstroom Gimnasium se Vernon Charslund en Hoër Volkskool Potchefstroom se Cobus Crowther gaan mekaar aanvat in 'n Varsity Krieketwedstryd op Saterdag 4 Februarie.

    Gimmies en Volkies gaan vir Varsity Krieket vuurwerke sorg

    Sport

    Varsity Krieket gaan hierdie jaar in sy derde aflewering in Potchefstroom vanaf 30 Januarie tot 4 Februarie sorg vir groot…

  • JP le Roux sending down another delivery for Puk 1

    Puk 1 takes the honours in T20 tournament

    Photo Galleries

    A combination of tight bowling, strategic captaincy and dynamic batting took Puk 1 to the title of North West Premier…

  • Le Roux White wys sy staal.

    Menlopark kelder Volkies op tuisveld

    Sport

    Volkies se eerstespan het op hulle tuisveld verlede Saterdag die intensiteit van die Finsburg A-liga beleef toe hulle die knie…

  • Ferdies se Nathan Kaalsen hardloop met gedetermineerdheid na die wenpaal.

    23 rekords spat tydens Ferdies se interhuis

    Photo Galleries

    Ferdies se atlete is gereed vir die 2017 atletiekseisoen. Tydens die interhuis is daar 23 rekords verbeter. Die volgende uitstekende…

  • Marionique Wentzel, Volkies se uitstekende hoogspringatleet.

    Foto’s: Volkies se Interhuis sorg vir groot pret onder die son

    Sport

    Omtrent net so helder en skerp soos wat die son verlede Vrydag (20 Januarie) geskyn het, het Volkies se atlete…

  • Kapteine gerat vir Varsitybeker-aksie

    Sport

    Die 2017 Varsitybeker kapteins is reg vir aksie. Hierdie foto is tydens die bekendstelling van vanjaar se toernooi in Johannesburg…

Back to top button