Sport

  • De Villiers skop duiweseisoen op glorieryke wyse af

    Sport

    Die duiweseisoen het op Saterdag, 28 Mei afgeskop vanaf Kimberley oor ‘n afstand van 315 km. By Potchefstroom posduifklub het…

  • Wilmar Arnoldi (links) en Henko Marais (regs) probeer om die WP se Jaco Taute te stuit.

    WP vuur doodskoot teen moedige Luiperds

    Photo Galleries

    Puik hardlooprugby was aan die orde van die dag op ’n koue Olënpark toe die Luiperds en Westelike Provinsie slaags…

  • Sigi Burger. Photo: BackpagePix

    Three NW Flames picked for SA squad

    Sport

    The 2016 Brutal Fruit Netball Premier League has drawn to a close with the North West Flames once again failing…

  • Rhyno Smith gaan 'n groot rol in die Luiperds se kragmeing teen WP speel.

    Luiperds teen WP: Spelers om dop te hou

    Sport

    Luiperds: Jeandré Rudolph Rudoplh speel vanjaar van sy beste rugby vir die Luiperds en is een van hulle groot sterre…

  • Louw Geyser en Kaiser Cornelius

    Gholf van hoogstaande gehalte by Buiteklub

    Sport

    Die derde rondte van Noordwes Gholf se Nul-voorgee-liga vind Sondag by die Buiteklub se gholfbaan plaas. Die plaaslike spanne gee…

  • Caster Semenya is on top form. Photo: SASPA

    Puk athletes shine on world stage

    Sport

    Two of NWU Puk’s star athletes, Caster Semenya and Elroy Gelant recently made headlines on the world athletics stage. Gelant…

  • Luiperds pak Saterdag die Streeptruie op Olënpark

    Sport

    Die Luiperds en WP gaan kragte vir die eerste keer in ‘n lang tyd op Olënpark in Potchefstroom op Saterdag…

  • Potchefstromers vat uitdagende Comrades vas

    Sport

    Die uitmergelende Comrades Marathon is vanjaar weer eens ’n  groot sukses met naby aan 20 000 atlete wat hierdie ultra-marathon…

  • Danielle Strydom staan trots in haar SA kleure met haar roo BMC Teamelite 01 bergfiets wat sy haar "Red Bull"noem. Sy is die huidige SA Bergfietsmarathon, SA padfiets en Afrika XCO-kampioen.

    Europa wink vir Potch se veelsydige SA en Afrika kampioen

    Sport

    Die land se beste junior damesfietsryer is slaggereed voor nog ’n groot wedren. Vir baie fietsryers is dit die laaste…

  • Gimmies en Volkies se eerstehokkiedogters in aksie tydens die ClassicClash. Gimmies het hierdie wedstryd 1-0 gewen.

    Gimmies wen meeste Classic Clash wedstryde

    Sport

    As daar na die algehele rapport van die 2016 FNB Classic Clash gekyk word, kan daar met duidelikheid vasgestel word…

  • Potch se bergfietsryers voer steeds die botoon

    Sport

    Danielle Strydom en Ryan Conradie  van Gimmies het weer eens Potchefstroom se bergfietsry gehalte bewys met eerste plekke tydens die…

  • Henko Marais het twee drieë gedruk.

    Luiperds klop Flou Bulle

    Sport

    Op papier staan daar dat die Luiperds die Blou Bulle geklop het in die Provinsiale liga, maar lesers moet in…

Back to top button